Falcon | A flail implement for every challenge

  • 09 January 2023
  • 1023
  •  Falcon
  •  
  •  falcon



Depending on the texture and topography, land preparation can be a very demanding job for a producer and the wrong implement can increase the risk of erosion or even give way to a failed harvest. The implements from the Falcon stable represent a real show of power, and promise to significantly enhance the process of land preparation.

Increasing crop yields result in large amounts of crop residue, and it is important for producers to effectively add these remaining residues to the soil so that the level of organic matter can be heightened. However, these residues must first be properly processed.

Falcon Flail Cutters
The Falcon range of Flail Cutters are very effective at breaking down wheat and maize stubble, but can also be used for various other tillage options, including pasture maintenance, mulch formation during orchard pruning, general forest clearing activities as well as the maintenance of roads and other public facilities.

The range is available in various sizes ranging from 1.5 m to 2.3 m.

Falcon Flail Mower
The Falcon Flail Mower offers an innovative solution for a range of specific mowing applications.

Unlike Falcon's Flail Cutters, these flail mowers are not intended for sustained shredding and mulching applications, but rather for maintenance applications in areas free of excessively large solids (typically less than 25mm in diameter). However, it is capable of cutting larger widths. Due to the dynamic horizontal layout and enclosed cutting chamber, this tool offers predictable and consistent results with high safety levels.

This range is available in a range of sizes with working widths from 2.1 to 2.9 m and is suitable for tractors between 40 and 60 kW.

Whatever your cultivation requirements, Falcon has an implement that can get the job done. For more information, visit one of the authorized dealers or visit www.falconequipment.co.za.


Falcon | ʼn Vlieël-implement vir elke uitdaging

Die behoorlike voorbereiding van lande vir planttyd word in vandag se tyd van hoë insetkostes al hoe belangriker. Ten einde effektiewe besluite te neem, is dit belangrik dat produsente op hoogte bly van wat die mark ten opsigte van landbou implemente bied ten einde die potensiaal van sy opbrengste te verwesenlik.

Afhangend van die tekstuur en topografie, is grondvoorbereiding voorts die hardste werk vir ʼn produsent en die verkeerde implement kan die risiko van erosie of ʼn misoes verhoog. Die implemente uit die Falcon-stal verteenwoordig ʼn ware kragvertoning, en beloof om die proses van grondvoorbereiding aansienlik te vergemaklik.

Toenemende oesopbrengste het groot hoeveelhede oesreste tot gevolg, en dit is belangrik vir produsente om hierdie oorblywende reste effektief tot die grond te voeg sodat die vlak van organiese materiaal sodoende verhoog kan word. Hierdie reste moet egter eers goed verwerk word.

Falcon ‘Flail Cutter’

Die Falcon-reeks ‘Flail Cutters’ is baie effektief om koring en mieliestoppels af te breek, maar kan ook vir verskeie ander bewerkingsopsies gebruik word, waaronder weidingonderhoud, deklaag vorming tydens die snoei van boorde, algemene bosskoonmaak aktiwiteite asook die instandhouding van paaie en ander openbare geriewe.

Die reeks is beskikbaar in verskeie groottes vanaf 1,5 m tot 2,3 m.

Falcon ‘Flail Mower’

Die Falcon ‘Flail Mower’ bied ʼn nommerpas oplossing vir ʼn reeks spesifieke snytoepassings.

Anders as Falcon se ‘Flail Cutters’ is dit nie bedoel vir volgehoue versnippering en deklaagtoepassings nie, maar eerder vir onderhoudstoepassings in gebiede wat vry is van buitensporige groot soliede materiale (tipies minder as 25 mm in deursnee). Dit is egter in staat om groter snywydtes te sny. As gevolg van die dinamiese horisontale uitleg en ingeslote snykamer, bied hierdie werktuig voorspelbare en konsekwente resultate met hoë vlakke van veiligheid.

Hierdie reeks is beskikbaar in 'n reeks groottes met werkwydtes van 2,1 tot 2,9 m en is geskik vir trekkers tussen 40 en 60 kW.

Wat ook al jou bewerkingsvereistes is, Falcon het 'n werktuig wat die werk kan doen. Vir meer inligting besoek een van die gemagtigde handelaars of besoek www.falconequipment.co.za.  

 






Related Articles