http://www.senwes.co.za/media/Global/images/Falcon/Articles/2021/05/27.jpg

‘n Boereverhaal – die Amazone UF maak spuitwerk en skoonmaak maklik

Dit is ‘n fantastiese artikel in die ProAgri-tydskrif in Mei 2019 oor die gebruik van ons Amazone UF 1801-spuit met die bykomende FT 1001-tenk. Die artikel gaan oor die plaasbestuurder, Mauritz de Beer, van Rilu Farms, ‘n groot melkplaas naby Kroonstad, en sy sukses met die spuit, insluitend die skoonmaak en instandhouding daarvan.

Read More